2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - A39.4 off R71, Magoebaskloof, Tzaneen, 0730, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Seloko Guest Cottage is 'n selfsorg-eenheid op 'n klein bokplaas in die berge van Magoebaskloof. Die eiendom word deur sonkrag aangedryf en bied ononderbroke beligting en WiFi in 'n rustige omgewing.
Die kothuis het slaapplek vir twee gaste en het een slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is. Die en suite-badkamer het 'n gasaangedrewe stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea beskik oor 'n rusbank en 'n kaggel, en gratis WiFi is beskikbaar.
Die patio kyk uit oor die grasperk en tuin en bied ruimte om te ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Nonhlanhla Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- A39.4 off R71, Magoebaskloof, Tzaneen, 0730, Limpopo
- Gaste dink Seloko Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
A39.4 off R71, Magoebaskloof, Tzaneen, 0730, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang