Pick your preferred language

English

Afrikaans

Klapperbos
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid is ideaal vir 10 natuurliefhebbers, 'n enkelreisiger of paartjie. Elke eenheid het 2-slaapkamers en die kamers beskik oor gehalte-katoenlinne en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n kombuis en groot sitkamer wat deur die 5 eenhede gedeel word. Die kombuis is volledig toegerus met 'n ketel, mikrogolf, yskas, stoof, eetgerei en breekware. Dit lei na 'n stoep met pragtige uitsigte oor die tuin, rivier en op die berge. Die rivier is net 100 m vanaf Klapperbossie en daar is ook 'n dek met 'n wingerdprieel en uitsigte oor die tuin, rivier en op die berge. Verder is dar 'n braai-area op die gras langs die dek.

Oorsig van kamer/eenheid
5 Slaapkamers 5 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Huisreëls

Hout is beskikbaar vir aankoop met aankoms.
Satelliet-WiFi is beskikbaar teen 'n bykomende koste.
Hierdie fasiliteit kan 'n totaal van 28 persone akkommodeer, insluitend kinders.
Daar is 'n 13.3 km grondpad om op te ry om by Semane Lodge uit te kom.
Let asseblief daarop dat 'n ekstra koste per troeteldier per nag gevra word indien gaste 'n troeteldier saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sheena Kothuis
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie nuwe kothuis met 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n knus kaggel, en 'n kombuis en eetarea bied slaapplek vir tussen 2 en 4 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en bied 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en stoof en maak oop na 'n beskutte houtdek met uitsig oor die asemrowende berge en die pragtige flora en fauna rondom die kothuis. Daar is 'n rivierklipbraai in die privaat tuin voor die kothuis.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Kaggel
Huisreëls

Hout is beskikbaar vir aankoop met aankoms.
Satelliet-WiFi is beskikbaar teen 'n bykomende koste.
Hierdie fasiliteit kan 'n totaal van 28 persone akkommodeer, insluitend kinders.
Daar is 'n 13.3 km grondpad om op te ry om by Semane Lodge uit te kom.
Let asseblief daarop dat 'n ekstra koste per troeteldier per nag gevra word indien gaste 'n troeteldier saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Nikhil kothuis
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die knus plattelandse kothuis het 2 slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer het, 'n oopplan-kombuis met 'n eetarea en sitarea wat na die houtbalkon lei met manjifieke uitsigte oor Mbewu Fields en die omliggende berge. Hier kan jy die rustige atmosfeer van die rivier geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Huisreëls

Hout is beskikbaar vir aankoop met aankoms.
Satelliet-WiFi is beskikbaar teen 'n bykomende koste.
Hierdie fasiliteit kan 'n totaal van 28 persone akkommodeer, insluitend kinders.
Daar is 'n 13.3 km grondpad om op te ry om by Semane Lodge uit te kom.
Let asseblief daarop dat 'n ekstra koste per troeteldier per nag gevra word indien gaste 'n troeteldier saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hoofhuis
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 16 persone
  • 14 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die ruim dubbelverdieping-lodge het 4 slaapkamers, 4 badkamers met toilette, 'n groot oop kaggel, 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis met 'n elektriese- en houtstoof, 'n eetraea en sitarea wat lei na 'n ruim veranda met uitstekende uitsigte oor die rivier en omliggende berge.

Oorsig van kamer/eenheid
4 Slaapkamers 4 Badkamers

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

5

3 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Kaggel
Huisreëls

Hout is beskikbaar vir aankoop met aankoms.
Satelliet-WiFi is beskikbaar teen 'n bykomende koste.
Hierdie fasiliteit kan 'n totaal van 28 persone akkommodeer, insluitend kinders.
Daar is 'n 13.3 km grondpad om op te ry om by Semane Lodge uit te kom.
Let asseblief daarop dat 'n ekstra koste per troeteldier per nag gevra word indien gaste 'n troeteldier saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Semane Lodge, Onderkouga, Joubertina, 6410, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 34 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e5d3b5694af017251c39c2e762fc635c1ddcda9dfe08bd034d160536a6ae555014ce4726ed51cc87b21859251de1d7f57b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 Semane Lodge Onderkouga 6410 Oos-Kaap 021 201 8901 11:00-22:00 10:00 -33.745940420953 23.845457732677
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang