Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Al wat ons van ons gaste vra, is om die fasiliteit te respekteer asof dit hul eie is. Respekteer die woonstel, die eiendom en veral die buurt.
Gaste moet daarop let dat die eenheid via trappe bereik word.
Los die eiendom soos u dit gevind het. Ons sal die deeglike skoonmaak doen.
Gooi vullis weg in aangewese houers.
Stel die gasheer, voor vertrek, in kennis van enige skade buite normale slytasie en werk aan 'n redelike oplossing.
Toon respek vir die bure en die buurt en vermy harde geraas.
Partytjies en geleenthede is verbode.
Rook is verbode in die woonstel, maar word op die balkon toegelaat.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Nic Tredoux Street, Jacobsbaai, Saldanha, 7382, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang