Serendipity Self-catering Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 165 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Jana M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Very pleasant and beautiful. The hosts are amazing. Lizzie and the team went out of their way to help us with our huge camping trailer to navigate and park down the steep driveway. She also provided very helpful tips on the best roads to take to get there, what to look out for on the road, as well as what to do, see and get around in Hogsback.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Serendipity Self-catering Cottages
Hi Jana. Thank you for your kind and generous review. Hope to see you soon. Blessings in abundance. Kind regards, Lizzie

Elena S
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Hemels! Die akkommodasie was gerieflik en goed toegerus met 'n pragtige uitsig. Die eienaar was geredelik beskikbaar, altyd vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

We're already planning our next Hogsback break. Truly majestic. We had the best time in Hogsback. The views from our cottage were exquisite. Photos simply don't do this beautiful landscape any justice. Listening to the monkeys playing and all the birdlife singing in the trees will live long in the memory.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Serendipity Self-catering Cottages
Dear Angela. Thank you for your generous compliment. Hope to see you soon. Kind regards, Lizzie

Aletta S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Fantasties. Ons is voëlkykers. Dit is ideaal daarvoor, want mens kyk uit oor die toppe van die bome. Die dek bied ook heerlike kuiergeleenthede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angela B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Always the best! Always the best in Hogsback! Highly recommended! Absolutely lovely place to stay, everything you need and more. Best hospitality!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelf V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Heerlike kuier by Serendipity in Hogsback. Stil. Afgesonderd. Veilig. Pragtig! Ons het heerlik gebly. Ons het die groot stoep met die pragtige uitsig geniet. Daar is nie baie kothuise in Hogsback waar jy van bo af op die woud kan afkyk nie. Dit is baie besonders. Dit was saans koud en die kaggel is elke aand aangesteek en geniet. Lizzie en Andries was besonder gasvry en vriendelik. Die kothuis was goed toegerus, baie skoon en netjies, met ewe vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Serendipity Self-catering Cottages
Thank you for the lovely compliment, Roelf. We managed to fix the gas geyser for the upstairs shower. Kind regards, Lizzie and Andries

Ursula T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Kos vir die siel! Ons het voorwaar lekker gebly. Alles wat ons nodig gehad het en nog meer! Ons het lekker gerus en ons kinders het dit vreeslik geniet om te "explore"! Dankie Lizzie en Andries!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie mooi en rustig. Baie lekker, presies wat ons verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angela B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Always the best in Hogsback! Highly recommended accommodation. All we needed was available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 165

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R650
R 650 R 434
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R650
R 650 R 434
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R 650 R 434
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Booysen Crescent, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA999a96a725773e43a72b2b65b008bc84323d84e61b20bc16af754b073c5e7d3956f2b1cddded98897d05e1d6257464d0b62d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R433 per nag (plek vir 2) 165 5 1 5 16 Booysen Crescent Hogsback 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.589562526404 26.914036273956

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang