Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Hogsback

Serendipity Self-catering Cottages

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

33% AF!
Spesiale Aanbod
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 2 Feb 2026 tot 30 Apr 2026.
20% AF!
Weeksdagaanbod
Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Feb 2026 tot 31 Mrt 2026.
15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2023 tot 30 Dec 2023 en 01 Dec 2024 to 30 Dec 2024.
15% AF!
Pensioenaris-aanbod
Kry 15% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2023 tot 30 Dec 2023 en 01 Dec 2024 to 30 Dec 2024.
Prys sluit in
Evenstar Cottage
Selfsorg
Treebeard Cottage
Selfsorg
Faith Cottage
Slegs verblyf
Huisreëls

Evenstar Cottage en Treebeard Cottage het 'n R100-fooi vir DStv-aktivering.
Die kothuise word van Maandag tot Vrydag gediens (laat weet asb. vir Lizzie as jy hierdie skoonmaakdiens benodig.)
Wadienste (geen strykdienste nie) is teen 'n addisionele koste per vrag beskikbaar en moet bu Lizzie betaal word.
Reënwater word in Jojo-tenks opgevang. Dit word aanbeveel dat gaste die water kook voordat dit gedrink word.
Rook is binnenshuis verbode en maak asb. gebruik van die asbakkies wat voorsien word.
Blus asb. alle sigaretstompies in die asbak en nie in die bos nie.
1 Mandjie vuurmaakhout word voorsien en daarna is hout teen R50 per sak beskikbaar.
Skakel asb. harde musiek teen 22:00 af om ander gaste en bosdiere te respekteer wat hul slaap nodig het.
Moet asb. niks behalwe toiletpapier in die
toilette gooi nie aangesien die verblyf 'n septiese tenk het. Daar is ook kennisgewings in die badkamer.
Neem asb. kennis dat alle storte een inlaatwaterkraan het.
Draai hierdie kraan vol oop om warm water te laat vloei.
Moet asb. nie die ape voer nie, want dit kan skade tot gevolg hê omdat hulle dit van alle gaste sal verwag.
Gaste moet asb. die vensters toemaak indien hulle die eenheid verlaat.
Elke kothuis het 'n brandblusser in die kombuis en naby die kaggel.
Let asb. dat daar ‘n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor hulle inklokdatum.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R650
33 % AF
R 650 R 434
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R650
33 % AF
R 650 R 434
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R650
33 % AF
R 650 R 434
per nag (plek vir 2)
Bespreek

16 Booysen Crescent, Hogsback, 5721, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA999a96a725773e43a72b2b65b008bc84323d84e61b20bc16af754b073c5e7d3956f2b1cddded98897d05e1d6257464d0b62d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R433 per nag (plek vir 2) 166 5 1 5 16 Booysen Crescent Hogsback 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.589562526404 26.914036273956

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang