+136
Selfsorg in Hogsback

Serendipity Self-catering Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 185 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Tammy V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

A magical stay for a chance to recharge. We had such a relaxing stay at Serendipity. Our cabin was clean, we had everything that we needed, and the location was stunning. The road to Serendipity was quite rocky, but that's no fault of the property. Liz and Andries were amazing hosts, were always quick to respond, and made us feel so welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Igna M
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Pragtige, rustige verblyf. Ons het heerlik gebly - alles is pragtig en funksioneel ingerig. Om te kan braai in die wolke terwyl ons oor die berge en woud uitkyk, was 'n belewenis. Dankie ook vir die gasheer se hulp en kommunikasie tydens die Eskom-probleem oor die naweek. Hopelik sien ons julle gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Asemrowende uitkyk oor die vallei. Staproete na die Rock Pool is 'n belewenis. Serendipity het ons wildste verwagtinge oortref. Die eenheid het alles gebied wat ons nodig gehad het. Lizzie was die beste mens wat ons ooit ontmoet het. Ons het tuis gevoel met al hul liefde en omgee. Die rustige omgewing saam met jou gesin bring mens net nader aan mekaar. Ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judith V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Cosy, lovely view in great hiking territory. Great time in a fabulous, cosy little cabin.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Waarde vir geld en mooier as mooi. Ongelooflike mooi plek en omgewing. Lizzie en Andries is ongelooflike goeie en vriendelike mense. Was so lekker om hulle te ontmoet. Dankie nogmaals vir alles. Asemrowende uitsig. Hemelse ervaring met die mis en natuur om jou. Hogsback is 'n moet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evette J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Beeldskoon, pragtige uitsig, gemaklike kamer, vriendelik. Die verblyf was perfek, net wat ons nodig gehad het. Ons het 'n vinnige naweek wegbreek gevat vir ons 20ste huweliksherdenking en ons was baie gelukkig met die verblyf. Alles wat ons nodig gehad het, was daar, en die gasvrou was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Hulle het uit hul pad gegaan om ons welkom en spesiaal te laat voel. Ons sal definitief terug wees, wie weet dalk met die kinders ook. Maar ons huweliksherdenking was baie spesiaal. Die uitsig van die kamer terwyl jy jou oggend koffie/tee geniet, was asemrowend. Die stilte het ons siele goed gedoen, ons wou nie terugry huis toe nie, dit het net te vinnig verbygegaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Excellent views, beautifully tucked away on the edge of Hogsback. Excellent cottage stay. Beautiful views from the balcony. Get your walking legs ready, the driveway is quite steep but well worth it for such a beautiful view. Hosts were very helpful and went out of their way to make us comfortable and feel welcomed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles R
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Extraordinarily styled romantic getaway. I spent three glorious days at Serendipity Self-catering in Hogsback. Waking up to views of a steep gorge clad in indigenous forest and sipping coffee on the outside wooden deck, breathing in the silence, is what staying here is all about. It is a once-in-a-lifetime destination worth saving for. I was equally impressed with the friendly, helpful and informative owner. Attention to detail and originality of the cottage is truly spectacular.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Serendipity Self-catering Cottages
Thank you, Charles, for the generous, kind review.

Mauritz V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Fantastic. Tranquil and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Spencer B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

A great place to stay when going to Hogsback. We went there for relaxation and to visit the various waterfalls and trails. Serendipity certainly satisfied the relaxing part. Accommodation was clean with all the essentials. The view was great. Liz was welcoming and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 185

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R750
33 % AF
R 750 R 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R750
33 % AF
R 750 R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R750
33 % AF
R 750 R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

16 Booysen Crescent, Hogsback, 5721, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA999a96a725773e43a72b2b65b008bc84323d84e61b20bc16af754b073c5e7d3956f2b1cddded98897d05e1d6257464d0b62d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R500 per nag (plek vir 2) 185 5 1 5 16 Booysen Crescent Hogsback 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.589562526404 26.914036273956

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang