+23
Selfsorg in Despatch

Serendipity Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Bruce E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Gerieflik en gemaklik. Die mense was vriendelik en behulpsaam, en die plekkie was baie skoon en netjies. Presies waarna ek gesoek het vir 'n kort wegbreek in Desember.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sheridan L
Kort verblyf
4.6
Sep 2025

Comfortable. The stay was very nice and comfortable. We had everything we needed during the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Cecil A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2026

Place should be for 2 people and not 4. Stay was OK, few issues with my stay. No iron. Sharing place with other people which was not mentioned. Should also mention that stay is for 2 people and not 4. Bathroom area very awkwardly located.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Etienne
Serendipity Selfsorg
It is unfortunate that they did not enjoy their stay. About the comments made, it is simply not true that the place was shared with other guests in the manner it is stated. To clarify that, the entrance to the two adjacent units does share the same passageway with a security gate. There was no sharing of the rooms. The bathroom being an ensuite is clearly visible and mentioned as such in the photos and description of the layout. Concerning the capacity, it does work for most people. Value for money and cleanliness, being nothing but a 5, was a bit harsh to give a 3. Lastly, regarding service, it is difficult to comment on it since it is a self-service unit.

Marcus G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Des 2025

Peace and quiet. Perfect and on point.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Florine Z
Kort verblyf Saam met vriende
2.6
Jul 2025

Gemiddeld. Die feit dat die badkamer nie 'n deur het nie, is onaanvaarbaar. Geen veilige parkering. Te min toiletpapier vir 3 persone vir 3 dae (slegs 1 rol gekry). Eenheid word nie daagliks skoongemaak nie. Sitplek by die toonbank om te eet is net vir 2 persone.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Etienne
Serendipity Selfsorg
Hoe om te reageer op 'n slegte resensie? Dit is jammer dat hul so voel. Florine het nooit die breekskade deposito betaal nie, wat onder normale omstandighede nie toegelaat word nie. Ook gerieflikheidshalwe nie daarvan geweet nie. Om hul tegemoed te kom, het ek die risiko geneem om hul te vertrou om geen skade te veroorsaak nie. Ek was hul goedgesind, maar sommige mense kan jy nooit tevrede stel nie. Die fotos wys duidelik dat die badkamer 'n onsuite is, asook dat die badkamer na die kamer oop is, maar die kamerdeur kan gebruik word vir meer privaatheid. Vir daardie aanmerking dat dit onaanvaarbaar was, moes hul net na die fotos gekyk het voordat hul bespreek het. Omtrent die aanmerking oor daaglikse skoonmaakdienste, is dit duidelik met die naam "selfsorg" dat jy self verantwoordelik is vir meer toiletpapier asook om die plek skoon te hou gedurende jou verblyf. R110 vir skoonmaak is tog 'n aanduiding dat dit nie daagliks is nie, maar aan die einde van jou verblyf. Die plek was mooi skoon met aankoms. Duurder verblyf met kamerdienste is wel elders beskikbaar. Die parkeerarea het 'n sekuriteitskamera asook 'n sekuriteitslig met 24 uur sekuriteitsdienste. Maar, soms is 'n swak resensie deels die algehele gevoel oor die naweek in die geheel, wat koud en nat was vir hul rolbalkompetisie wat nie so goed afgeloop het vir hulle nie, asook hul ouderdom. Maar ek wens hul die beste toe vir die toekoms. Vir die wat resensies lees, neem die bogenoemde in ag.

Siegfried K
Kort verblyf Saam met vriende
2.2
Nov 2025

Basiese maar ongemaklike blyplek. Daar is (net-net) alles wat jy sal nodig kry, maar die plek kort 'n goeie stofsuig en skoonmaak (breekgoed en eetgerei ingesluit!). Die woonstel is donker en die beligting swak en koud. Die yslike kajuitbed staan die "sit"kamer vol sodat daar nêrens is om gemaklik te sit nie. Die vensters is amper onmoontlik om oop en toe te maak. Die rotstoonbank is ook nie prakties nie, want jy kan nie lekker sit nie, en jy stamp of krap jou bene (en jou kop soos jy deur die boog probeer beweeg). Daar was geen badmatjie of handdoeke vir hande nie, en net een toiletrol; ons moes bykoop. Ook geen afdroogdoek en net twee glase in die kombuis. Die woonstel is nòg prakties nòg mooi. Dis belaglik om 'n breekgoeddeposito van vir so 'n plek te vra.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Etienne
Serendipity Selfsorg
Resensies weerspieël dikwels ’n gas se persoonlike ervaring en gevoel tydens hul verblyf. In hierdie geval blyk dit dat verskeie faktore tot Siegfried se ontevredenheid bygedra het, waarvan sommige nie ooreenstem met vorige terugvoer oor die eiendom nie. Dit wil voorkom asof die breekskadedeposito, wat vooraf in die besprekingsvoorwaardes vermeld word en volledig terugbetaalbaar is met vertrek, ’n invloed gehad het op die algehele ervaring vanaf aankoms. Wanneer ’n verblyf negatief begin, kan dit ongelukkig die persepsie van die hele ervaring beïnvloed. Ons moedig toekomstige gaste aan om alle resensies in konteks te lees. Ons waardeer terugvoer en gebruik dit om ons diens voortdurend te verbeter, en wens Siegfried alles van die beste toe.

Drusilla O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Sep 2024

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly. Stil area met goeie bed. Was net waard sonder 'n badkamerdeur.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcus G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

Stil en vreedsaam. Het lekker gebly. Sal enigetyd weer daar oornag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Fransiske L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

I will definitely book again. For the price we paid, it was worth it. Very quiet and friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank J
Kort verblyf
4.6
Jan 2023

Dit baie aangenaam gewees. Die verblyf was baie lekker plek is baie netjies ek sal Serendipity Selfsorg vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Etienne Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 38

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 620
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 620
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 620
per nag (plek vir 4)
Bespreek

12 De Klerk Street, Bothasrus, Despatch, 6220, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA196cadc01739473f67c5a010d609f3581719c899556224536477c3b1482ae6db8794cf3f7a157358bc014270f64932a56db2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag, vir 4 mense 23 5 1 5 12 De Klerk Street Bothasrus 6220 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.804303425539 25.458668872461

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang