+13
Selfsorg in Vishoek

Serengeti Sands

Olifant-kamer
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid het 'n oopplan-ontwerp met 'n slaaparea, leefarea en 'n kombuisie. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed in 'n alkoof wat slegs geskik is vir kinders. Die badkamer het 'n stort, en die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, oondjie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf en wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n sitarea met 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n eetarea.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Gaste moet die waterbeperkings gehoorsaam.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

23 Carmichael Road, Fish Hoek, Cape Town, 7974, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmYzE5M2I1LTVlZTMtNDA1MS1hZTU2LTFhOTc0OTQyYzkyMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 23 Carmichael Road Fish Hoek 7974 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 09:00 -34.135145478278 18.411931

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang