Vishoek Akkommodasie by Serengeti Sands | LekkeSlaap
+11

Serengeti Sands

4 resensies
Selfsorg
Olifant-kamer
Vanaf R750
per eenheid
Beskrywing

Die Olifant-kamer is ideaal vir 'n gesinsvakansie en beskik oor 1 koningingrootte-bed en 2 stapelbeddens in 'n alkoof. Die kamer het ook 'n badkamer met 'n stort en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n wasmasjien, yskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond. Die kamer het ook 'n TV met sekere DStv-kanale.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg. Gratis WiFi. Water en elektrisiteit.

Belasting en Ekstras

Gaste moet die waterbeperkings gehoorsaam. Breekskadedeposito van R250.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luiperd-kamer
Vanaf R550
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Luiperd-kamer is ideaal vir 'n paartjie en beskik oor 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort en 'n kombuisie. Die kombuisie is toegerus met 'n wasmasjien, yskas, stoof en 'n mikrogolfoond. Die kamer het ook 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg. Gratis WiFi. Water en elektrisiteit.

Belasting en Ekstras

Gaste moet die waterbeperkings gehoorsaam. Breekskadedeposito van R250.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carmichael-weg 23, Vishoek, Kaapstad, 7974, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmYzE5M2I1LTVlZTMtNDA1MS1hZTU2LTFhOTc0OTQyYzkyMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 23 Carmichael Road Fish Hoek 7974 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -34.135145478278 18.411931
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za