+137
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 23069 Pumpkin Street, Protea Glen, Johannesburg, 1818, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Serenity bied gerieflike B&B-verblyf in 'n lieflike, knus gastehuis in Protea Glen, Johannesburg, wat ideaal vir 'n paartjie of sakereisigers is.

Verblyf word in 3 eenhede en 'n tweeslaapkamer-eenheid gebied. Die eenhede het elk 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweeslaapkamer-eenheid 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens het. Die badkamers het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenhede het 'n yskassie, 'n TV met DStv, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die verblyf is naby restaurante en winkelsentrums.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
3.8
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Tsholofelo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 23069 Pumpkin Street, Protea Glen, Johannesburg, 1818, Gauteng
  • Gaste dink Serenity het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

23069 Pumpkin Street, Protea Glen, Johannesburg, 1818, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc3bc2abdb64250514848a0398130e46f4e6b7022084f3329ff2a33725c60eae8a8d726066af9bc5e45d83bc87071c55ade8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 23069 Pumpkin Street Protea Glen 1818 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.279995102906 27.772235598148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang