Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 15 Dec 2024 to 13 Jan 2025.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 15 Dec 2024 to 13 Jan 2025.
Prys sluit in
- Lion-kamer
- Slegs verblyf.
- Buffalo-kamer
- Slegs verblyf.
- Leopard-kamer
- Slegs verblyf.
- Elephant Kamer
- Slegs verblyf.
- Rhino-kamer
- Slegs verblyf.
- Wildlife-kamer
- Slegs verblyf.
Huisreëls
Rook word nie binne toegelaat nie.
Serenity Du Bois Lodge is in 'n reservaat en daarom word geen geraas of harde musiek toegelaat nie. Deur die bespreking te aanvaar, aanvaar gaste ook finansiële verantwoordelikheid vir enige opgelegde boete deur wetstoepassers.
Die instansie aanvaar geen aanspreeklikheid vir kragonderbrekings wat veroorsaak word deur beurtkrag, slegte weer of enige ander oorsaak buite hulle beheer nie.
Die verblyf het nie 'n kragopwekker nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4604 Eland Street, Marloth Park, 1330, Mpumalanga
Sien kaart- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang