- 19 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 49 Joyce Street, Alberton, 1449, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Magnolia Guesthouse is in Alberton in 'n veilige Alberante-Randhart Sekuriteitsdorp geleë en bied verblyf aan gaste wat vir besigheid, gesinsgeleenthede of vakansie in Johannesburg wil oornag. Gaste het hier toegang tot top-gehaltegeriewe en -dienste.
Verblyf word gebied in 14 kamers wat elke dag skoongemaak word. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en beskik oor gehalte-meubels wat gemak bied. Kamergeriewe sluit 'n TV met Netflix en tee- en koffiemaakgeriewe in. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Magnolia Guesthouse poog om gaste se verblyf onvergeetlik te maak. Dit is belangrik dat gaste se verblyf so gerieflik moontlik is en dat die kos gaste se verwagtinge sal oortref.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Yolande Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 46
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 49 Joyce Street, Alberton, 1449, Gauteng
- Gaste dink Magnolia Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
49 Joyce Street, Alberton, 1449, Gauteng
Sien kaart- 19 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang