+46
Selfsorg in Wes-Rand

Serenity Luxury Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Francisca D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Hoogs aanbeveel - perfekte oorslaapplek! Ons kamer was pragtig, netjies en skoon, en die omgewing voel baie veilig. Die kamer is volledig toegerus met alles wat ’n mens nodig het vir ’n kort verblyf en lyk presies soos op die foto’s. Ruan was 'n uitstekende gasheer en het vinnig op al ons boodskappe gereageer. Ons sal beslis weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Larize L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

A wonderful apartment, excellently equipped. A wonderful apartment with everything you can possibly need. Definitely a great option for anyone looking for a place to stay in Krugersdorp.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry G
1 nag
5.0
Jan 2026

Baie nice, baie stil en privaat. Baie lekker oorbly plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Great quick stay with excellent service. Excellent responsiveness and service from Leandri. Lovely spot, well kitted out and clean!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leon P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Ideale oornag verbly na 'n lang dag op die pad! Pragtige, skoon eenheid met al die benodighede vir kort en lang verblyf. Die eenheid is naby die casino en winkelsentrums geleë. Die inboekstelsel is ook baie gerieflik en die eienaar was altyd beskikbaar as ons enige vrae gehad het. Sal Serenity vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delia M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasties. Pragtige veilige gastehuis! Ons is so vriendelik ontvang en het op Leandrie se aanbeveling by die restaurant in die estate - wat naby en baie lekker was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John V
1 nag Besigheidsreis
4.6
Aug 2025

Baie netjies en veilig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ruan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

324 Lyster Avenue, Featherbrooke Estate, Krugersdorp, 1739, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7a59be5433ec14a410af17b22c4e43c28d9a6145dc145656b481388e1b93fd9f1ca358c5a8cb73ff5590154961c1cb9b00c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 324 Lyster Avenue Featherbrooke Estate 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.080777 27.8421635

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang