+65
Selfsorg in Ballito

Seven Sands Holiday Apartments

10% AF!
Weeksdagaanbod
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 18 Jan 2026 tot 29 Jan 2026.
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 7 Sandra Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Seven Sands bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in die kusdorpie Ballito, wat dit ideaal maak vir sakereisigers en vakansiegangers. Dit bied 'n rustige en gerieflike wegbreek.

Verblyf word gebied in 4 pragtige woonstelle, elk met 'n en suite-badkamer en 'n privaat ingang. Verder het die eenhede gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en badhanddoeke, lugversorging, 'n TV en kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n privaat stoep met sitplek, 'n braai en gedeeltelike see-uitsigte geniet. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Clarke Bay Beach is ongeveer 350 m ver. Plaaslike geriewe, soos 'n verskeidenheid winkels en restaurante is ook naby.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Hanlie V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Die plek was perfek. Loopafstand van alles af. Baie netjies en skoon ook. Goeie diens gekry van skoonmakers.
Jan 2026
Werner O
Gesin met klein kinders
5.0
Puik ligging, sien die see uit kamer uit. Braai geriewe heerlik! Vir die geld, is dit absoluut die moeite werd vir 'n paartjie sonder kinders. Indien ...
Sien meer
Des 2025
Jurgen M
Saam met lewensmaat
4.8
Ons verblyf was regtig goed. Die ontvangs was bo verwagting. Netjies en skoon. Baie lekker gebly. Sal beslis aanbeveel.
Des 2025
Franci O
Gesin met klein kinders
4.8
Lekker. Eenheid was ruim en netjies, perfek vir 'n gesin van 4. Naby die strand, goed toegerus, mooi see uitsig.
Mrt 2025
Ria V
Saam met lewensmaat
4.0
Lekker geslaap, net jammer vir vroeë oggend bedrywighede oorkant die blyplek. Woonstel was baie netjies, lugversorger en WiFi beskikbaar gewees, lekke...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Greg Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 77

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 7 Sandra Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seven Sands Holiday Apartments het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
10 % AF
R 1 050 R 945
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 050
10 % AF
R 1 050 R 945
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 050
10 % AF
R 1 050 R 945
per nag (plek vir 2)
Bespreek

7 Sandra Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd263f6cc3b36cf9c01fc438e2ab99242a25073c967b0a914730b8029dae46b5562be64c3175b80d05a15a46e7488ee871a83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R945 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 7 Sandra Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.54164 31.2146247
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang