+26

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Landi G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2026

Netjies, skoon en gemaklik. Baie netjies, skoon en aangename verblyf. Maklik om in en uit te kom sonder enige moeilike reëlings. Gemaklik en aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2026

Lekker. Ja, baie baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Loved our stay. Friendly host, lovely accommodation with secure parking. There is no hairdryer, but the host kindly borrowed me hers. A sheet for hot nights would be welcome if you do not want to use the duvet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erica S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantasties. Ons het baie lekker gebly! Ons is bederf met vars blomme en 'n geskenkie vir ons hondjies. Ons sal definitief weer boek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzann T
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Mooi, netjiese & modern. Wat 'n mooi, netjiese & moderne plek was dit nie om te bly nie. Die eerste ding wat ek opgelet het toe ek die kamer binnegaan, was hoe lekker dit ruik. En die vars blommetjies was baie spesiaal. Dankie vir al die moeite & gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sulette
Seven
So dankbaar dat jy lekker gebly het, Elzann! Dankie dat jy die tyd gevat het om vir ons 'n mooi resensie te los. Vriendelike groete!

Nico G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Netjies blykplek, goeie kommunikasie, en meer. Dit was 'n uitstekende ervaring en die eienaar het duidelik gekommunikeer – iets wat partykeer gebrekkig is by ander blyplekke. Die eienaars het ook vir ons 'n groot guns gedoen deur 'n strykyster en strykplank te leen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sulette
Seven
Baie dankie! Ons waardeer jou mooi woorde en resensie! Hoop om julle weer te sien! Vriendelike groete!

Lisa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Beautiful room and very peaceful area. Beautiful room with an elegant bathroom. We had a lovely two-night stay at Seven with our Cocker Spaniel dog. Ollie was even surprised by a box of doggie treats from our host, who was very friendly and provided for all our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sulette
Seven
Thank you for your beautiful words, Lisa! It was a pleasure hosting you 3! Kind regards

Noelene V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Smaakvol en rustig. Ons gasvrou was baie behulpsaam. Ons het maklik ingeboek. Plek is pragtig en smaakvol. Alles wat jy nodig het. Rustige en veilige omgewing. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sulette
Seven
Baie dankie, Noelene! Ons is baie dankbaar dat julle lekker gebly het! Dankie dat julle die tyd gevat het om vir ons 'n mooi resensie te los. Vriendelike groete!

Glynnis L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Bo verwagting spesiaal. Sekerlik die beste waarde vir geld gastehuis beskikbaar. Uiters professionele en vriendelike diens en sonder twyfel aanbevelingswaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sulette
Seven
Baie dankie vir die mooi woorde! Ons is so dankbaar dat julle die tyd gevat het om hierdie te skryf. Vriendelike groete!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Sulette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

7 Rothmann Street, Secunda, 2302, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe512f7b861297ece792598f6b32c7d95cab0f898bb735a26d59a8ba86c872c9a50f367b6e8f1885b92543fc5fe68fb1bb9f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 7 Rothmann Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.514662400664 29.200944945864
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang