Gastehuis in Wilgenhof

Sewende Hemel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Dawid E
1 nag
5.0
Des 2025

Slegs oornag, naby N1 en gerieflik en skoon. Alles was netjies, skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawn W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ongelooflike mooi plek, sal vir seker aanbeveel! Wat 'n mooi plek in die middel van Kroonstad. Die kamers is baie mooi, gerieflik en skoon! Die ontvangs was baie vriendelik en die ontbyt die volgende oggend was heerlik! Sal vir seker die gastehuis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys S
1 nag
5.0
Sep 2025

Baie lekker verbly, gerieflike, skoon, uitstaande. Bitter lekker gebly soos altyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Sewende hemel. Baie vriendelik ontvang, lekker warm geslaap. Baie netjiese, mooi, skoon kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie netjiese plekkie, lekker ontbyt geniet en heerlik geslaap. Baie lekker gebly. Kan Sewende Hemel met 'n geruste hart aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Soos verwag. Aangename verblyf. Vriendelike diens ontvang van gasvrou Adri.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruben S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Excellent. Excellent, friendly service and the room was beyond our expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie aangenaam. Baie lekker. Vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre M
1 nag
5.0
Feb 2025

Veilige oase. Adri se gasvryheid teenoor ons was baie waardeer in 'n moeilike tyd. Kamer is smaaklik versier. Bed is gemaklik. Stort is heerlik groot, warm, goeie waterdruk. Linne is hoë kwaliteit en perfek skoon. Parkering is veilig. Pragtige tuin met plekkies om te sit. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Pragtige tuin in Kroonstad. Die gasheers was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was netjies en skoon. Ons het baie lekker gekuier in hulle pragtige tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 190

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 060
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 060
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 060
per nag, vir 2 mense
Bespreek

17 Versfeld Street, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd4e1b709d16e21be7099adf0ff7d914f3ae39e34bfa9e395e12d436edfad3d12c5851cbde2f10bd1ad6ae05960a749d733d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 17 Versfeld Street Wilgenhof 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.680060306045 27.245039647155

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang