Seymour Studio
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seymour Road, Wynberg, Cape Town, 7800, Wes-Kaap
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Wynberg Seymour Studio, geleë in 'n luukse suidelike voorstad van Kaapstad, bied luukse selfsorgverblyf in 'n aparte eenheid op die eienaar se eiendom, ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Hierdie ruim eenheid bied slaapplek vir 2 gaste. Dit is gemeubileer met 2 enkelbeddens wat aanmekaar vasgebout is, beide toegerus met hoëgehalte-linne. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware. Gaste het toegang tot 'n privaat patio met gemaklike sitplek en 'n braai-area langs die windvrye swembad. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die eiendom is naby 'n verskeidenheid restaurante, insluitend Borruso's Pizza and Pasta en Four & Twenty by Wynberg Village, sowel as verskeie gesogte winkelsentrums.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Evelyn John Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Seymour Road, Wynberg, Cape Town, 7800, Wes-Kaap
- Gaste dink Seymour Studio het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seymour Road, Wynberg, Cape Town, 7800, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang