Luxury Villa on Supertubes
10 gaste
5 slaapkamers
5 beds
7 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - 31 Flame Crescent, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Luxury Villa on Supertubes is ideaal vir 'n wegbreek by die see in Jefferysbaai.
Die seefront-villa bied 'n ononderbroke see-uitsig en beskik oor 5 luukse en suite-slaapkamers en 3 ruim leefareas. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met bad- en/of stortgeriewe en 'n haardroër. Daar is ook 2 aparte gastetoilette. Elke slaapkamer het ook 'n TV met DStv-kanale, kragpunte met USB-koppelpunte.
Die villa bied gratis WiFi, 'n kombuis wat volledig toegerus is, braaigeriewe met gratis hout, 3 sitareas met gemaklike rusbanke en gratis, veilige parkeerplek.
Gaste kan die bekende Jeffreysbaai-sonsopkoms langs van die wêreld se beste branderplankry-branders bewonder en die verskeie winkels en restaurante in die omgewing besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Zandra Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 31 Flame Crescent, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
31 Flame Crescent, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang