8 gaste
4 slaapkamers
6 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- Eersterivier Road, Eersterivier, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Shamrock Cottage is 'n selfsorg-vakansiehuis in die kusdorpie Kammabaai, in die Tsitsikamma-streek. Hierdie dubbelverdieping-houthuis bied slaapplek vir 8 gaste en bied pragtige see-uitsigte vanaf die patio-area.
Hierdie volledig gemeubileerde huis bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers. Op die boonste verdieping is die hoofslaapkamer ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Die tweede kamer is toegerus met 'n dubbelbed, en die derde kamer het 2 enkelbeddens en het toegang tot die tweede aparte badkamer met 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die vierde kamer is op die onderste vlak en is toegerus met twee enkelbeddens en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak.
Die kombuis en leefarea is ook op die boonste verdieping geleë; die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien-droër-kombinasie. Die leefarea het 'n groot kaggel wat as 'n braai-area gebruik kan word. Bring asseblief u eie dekodeerder en kaart vir die TV. WiFi is beskikbaar.
Die sitkamer maak oop na die patio, waar asemrowende see-uitsigte bewonder kan word, aangesien die huis op 'n krans gebou is. Parkeerplek is beskikbaar vir 1 of 2 motors voor die huis.
Die dorpie Eersterivierstrand bied 'n paar rotspoele, wat ideaal is vir snorkel. Daar is ook 'n paar fynbospaadjies om te verken.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Penny Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 187
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Eersterivier Road, Eersterivier, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
- Gaste dink Shamrock Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Eersterivier Road, Eersterivier, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang