Shamwari Explorer Camp
Beskrywing
Dié wildernisboskamp sluit 'n 2 nag-roete in, wat óf op 'n Dinsdag óf Vrydag begin. Die kamp is slegs oop van Oktober tot Mei. Die tente het elk 2 enkelbeddens en 'n privaat stort wat met sonkrag werk. Elke tent het 'n LED-liggie om in die aand te gebruik, insekweerdmiddel, seep en sjampoe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Buitelug
Prys sluit in
Tariewe sluit alle maaltye en sekere drankies in (Franse sjampanje en premium drankies word nie ingesluit nie).
Huisreëls
- Shamwari Explorer Camp is 'n seisoenale instansie wat slegs tussen Oktober en Mei beskikbaar is.
- Gaste kan slegs op 'n Dinsdag of Vrydag inklok en die minimumverblyftydperk is 2 nagte.
- Gaste mag nie op 'n Maandag, Woensdag, Donderdag, Saterdag of Sondag arriveer nie.
- Die kamp is strategies omhein vir veiligheidsredes, maar behou die ware avontuurkamp-atmosfeer. Wilde diere kan enige tyd deur die kamp loop en alhoewel veiligheidsmaatreëls gevolg word, bly dit 'n werklikheid.
- 'n Bewaringsfooi van R100 per persoon per nag word op die finale faktuur aangedui en die gas moet dit voor uitkloktyd betaal.
- Alle ander drankies wat uitgesluit is, moet betaal word wanneer gaste uitklok.
Let asb. op:
Kinders van 16 jaar en ouer word as volwassenes beskou en moet in hul eie kamers bly.
- Die staproetes word deur 'n gewapende, gekwalifiseerde toergids aangebied en gelei. Die afstande wissel elke dag, maar kan tot 4 ure duur.
- Daar is 'n wildkykvoertuig in die kamp vir wanneer die roete vir die dag nie vanaf die kamp vertrek nie.
- Gaste ouer as 65 jaar sal 'n mediese sertifikaat moet wys wat bevestig dat hulle fiks genoeg is om deel te neem.
- Kinders jonger as 16 jaar word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Shamwari Private Game Reserve, Off the R342, 9 km from Paterson, 6130, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 12:00 tot 13:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang