Shamwari Sindile
18 gaste
1 slaapkamer
1 bed
2 badkamers
- Slaapplek vir 18 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Shamwari Private Game Reserve, 17 km from Paterson, 6130, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Shamwari Sindile bied verblyf in 9 luukse, losstaande tente wat bo die omliggende bos uittroon en 'n pragtige uitsig bied. Die tente is ontwerp om intiem te wees en 'n harmonieuse eenheid met die omgewing te vorm sodat dit nie 'n impak daarop uitoefen nie. Shamwari Sindile is in die Shamwari Privaat Wildreservaat, 'n Groot 5-wildreservaat geleë. Dié reservaat is malaria-vry en is in die Oos-Kaap 85 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth).
Elke tent het WiFi, lugversorging, 'n telefoon wat internasionale oproepe kan maak, internasionale kragpunte, 'n privaat yskassie, haardroër, elektroniese kluis, en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, buitestort, kaggel en 'n sit- en eetarea. Elke tent het 'n privaat dek met 'n verhitte plonspoel en 'n sitarea onder 'n pergola.
Dié luukse tentkamp het 'n sentrale eetarea en 'n kroeg met 'n uitsig oor die reservaat. Hier sal gaste 'n groot oestafel en vuurput aantref. Die kamp het ook 'n ontvangsarea, sitarea, geskenkwinkel, 'n dek met 'n vuurput, 'n boma, ontspanningsoord en WiFi. Daar is 'n kaggel en 'n TV in die kroeg en sitarea, en nog 'n kaggel in die eetkamer.
Gaste kan wildkyk vanuit moderne, oop wildkykvoertuie wat spesiaal ingerig is vir gemak en 'n goeie uitsig bied. Die wildbewaarder bied insig en waardevolle inligting oor die area se plante- en blommeryk. Gaste kan tussen wildritte ontspan, lees, spa-behandelings geniet, swem, heerlike kos eet, 'n wild-staproete onderneem of een van die 2 Born Free Big Cat Sanctuaries besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Shamwari Private Game Reserve, 17 km from Paterson, 6130, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Shamwari Private Game Reserve, 17 km from Paterson, 6130, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 18 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang