4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 21 Sandra Road, Ballito, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Shanthi Flat 2 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die eerste verdieping, net 500 m vanaf die strand in Ballito. Dit is ideaal vir gaste wat 'n vakansiewegbreek naby die see soek en stapafstand vanaf die 4 km lange Ballito-promenade, winkels en restaurante wil wees.
Die woonstel op die tweede verdieping bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed. Die aparte badkamer het 'n stort. Albei slaapkamers het plafonwaaiers.
Die oopplankombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv en dit lei na 'n balkon met sitplek en 'n houtskoolbraai. WiFi is ook beskikbaar.
'n Kragopwekker in die woonstelblok verseker dat krag aan die ligte, waaiers, yskas, proppe en TV voorsien word.
Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en braai-area op die dak. 'n Aangwese parkeerplek word voorsien en daar is beperkte, oop parkeerplek in die veilige kompleks.
Let dat daar trappe is wat na die woonstel lei.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 390
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 21 Sandra Road, Ballito, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Shanthi Flat 2 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21 Sandra Road, Ballito, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang