4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 21 Sandra Road, Ballito, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Shanthi Apartment 5 is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die tweede verdieping, net 500 m vanaf die strand in Ballito. Dit is ideaal vir gaste wat 'n vakansiewegbreek naby die see soek en stapafstand vanaf die 4 km lange Ballito-promenade, winkels en restaurante wil wees.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die aparte badkamer het 'n stort. Albei slaapkamers het plafonwaaiers.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv en dit lei na 'n balkon met ekstra sitplek en 'n houtskoolbraai. WiFi word voorsien.
'n Kragopwekker in die woonstelblok verseker dat krag aan die ligte, waaiers, yskas, proppe en TV voorsien word.
Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en braai-area op die dak. 'n Aangewese parkeerplek word voorsien en beperkte, oop gasteparkeerplek is in die kompleks beskikbaar.
Let dat daar trappe is wat na die woonstel lei.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 391
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 21 Sandra Road, Ballito, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Shanthi Apartment 5 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21 Sandra Road, Ballito, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang