Sharky Holiday Home
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Terugbetaalbare fooi vir breekskade van R2000 word gehef.
Die huis mag nie as vir onthaalgeleenthede gebruik word nie.
Geen troeteldiere.
Geen rook binne die gebou nie.
Bedlinne en bad- en strandhanddoeke word voorsien.
200 koopkrageenhede word voorsien.
Koopkrag kan by Gansbaai se munisipale kantoor en by OK Food gekoop word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
42 Nico Street, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang