- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 27 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 Mandulia Street, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Sheba Rock Guesthouse is sentraal geleë in 'n buitewyk van Mbombela (Nelspruit) naby die middestad, hospitale, winkelsentrums en vermaak-areas.
Die gastehuis bied verblyf in enkel-, dubbel- of gesinskamers met hulle eie ingange. Die ruim Family Studio het slaapplek vir 6 gaste, 'n koningingrootte-bed, 3 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n kombuisie en 'n tuin. Die Double Units is oopplan-eenhede met dubbelbeddens, en suite-badkamers met baddens of storte, en kombuisies. Die Chalets het slaapplek vir 6 gaste in totaal, koninggrootte-beddens wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, 2 dagbeddens, ruim badkamers met baddens en stort, kombuisies en privaat tuine. Die Studio het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, 'n dagbed, en suite-badkamer met 'n bad en 'n handstort, en 'n kombuisie.
Ekstra geriewe sluit 3 braai-areas, 'n gemeenskaplike kombuis en kuier-area, 'n TV met beperkte DStv-kanale in elke eenheid, gratis WiFi, ’n swembad en parkeerplek vir 1 voertuig per kamer.
Doendinge in die omgewing sluit voetslaan, gholf, wildritte, voëlkyk en 4x4-roetes in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Susannah Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 70
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 12 Mandulia Street, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
- Gaste dink Sheba Rock Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Mandulia Street, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 27 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang