Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Vrystaat

Shepherd's Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Tia C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Gemaklik, rustig, uitgekit, dierevriendelik, uitstekend. Ons het baie lekker gekuier, gesels, gebraai en geslaap! Roné is 'n uitstekende gasvrou wat die ekstra myl stap met alles! Sy maak seker alles is vooraf reg vir jou aankoms, van braai dinge reg sit, biertjies, ys en wyn in die yskas tot padkaart om seker te maak mens ry nie deur die bundoes nie. Die cottage is uitgekit met alles wat jy sal nodig hê vir jou kuier en die plaasbroodjie en boerebeskuit was heerlik! Hulle het ook bitter lekker skaap tjoppies en wors beskikbaar, ons het sommer nog geneem vir die huis toe pad. Die erf is ook omhein en my hondjie het baie lekker saam ons geslaap en gekuier! Sal volgende keer langer moet bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tamarin D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Gasvryheid en vars gebakte brood, skoon en netjies. Baie lekker en rustige blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ananda J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Wonderful. Great, everything we needed and more! Rone went out of her way to make our stay great! Beautiful surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rone Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf R1 650
10 % AF
R 1 650 R 1 485
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 650
10 % AF
R 1 650 R 1 485
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 650
10 % AF
R 1 650 R 1 485
per nag (plek vir 5)
Bespreek

N6, Montagu Farm 539, Smithfield, 9966, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 06:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c6dc22fdac6b0fa1319eb6fb15a0827641b6d7f6954c7760916947f3d6b650b1a8457ad9d3c471088e08129b3eaec92c2e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 485 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 N6 Montagu Farm 539 9966 Vrystaat 021 201 8901 06:00-23:00 10:00 -30.154445644715 26.393664186975
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang