5 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 1970 Renoster Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Shongololo Bush Villa is 'n moderne selfsorghuis wat met 'n pragtige uitsig oor die Bosveld spog. Dit is in Marlothpark, 'n vakansiedorp in Mpumalanga, geleë en is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Dié huis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n enkelslaapbank in die leefarea vir 'n kind. Hierdie verblyf spog ook met 'n bosstort vir diegene wat 'n Afrika-ervaring wil hê.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n kombuis wat met 'n yskas, gasstoof, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die leefarea het ook 'n pizza-oond en 'n projektor met DStv en stroomdienste.
Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n houtvuurwarmbad wat gaste kan geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Lelani Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1970 Renoster Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Shongololo Bush Villa het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1970 Renoster Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang