+9

6 gaste

3 slaapkamers

5 beddens

2 badkamers

10% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Corner of Duke Road and Aloe Avenue, Margate, 4275, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Sie-Esta no. 5 is 50 m van die strand af geleë en bied gehalte-vakansieverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, gewilde swemstrande en besienswaardighede. Die kompleks is tussen Manaba en Margate se hoof-swemstrande geleë.

Die woonstel bestaan uit 3 slaap kamers en bied slaap plek vir tot 6 volwassenes. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer en 'n balkon. Die hoof slaapkamer het ook 'n kluis. Die ander 2 slaap kamers het elk 2 enkel beddens.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond en 2 aparte yskas-/vrieskaskombinasies, mikrogolfoond, lugbraaier, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei, 'n wasmasjien, tuimeldroër, broodrooster en kis vrieskas.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke, sowel as 'n TV met DStv Explora met toegang tot alle kanale. Die oop plan eet area het 'n eetkamer tafel met sitplek vir 6 waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Tuin meubels en 'n Weber-braai is ook beskikbaar.

Daar is lieflike braaigeriewe beskikbaar by die swembad vir gaste se gebruik tydens hul verblyf. Die eenheid het sy eie privaat tuinarea. Gaste kry veilige, onderdak parkering vir 2 voertuie per eenheid op die perseel. Die kompleks het slegs 5 eenhede en 'n groot swembad.

Die kompleks is veilig, maar het ook elektriese heinings.

Verskeie wêreld klas gholfbane in die area, wat bane insluit soos Southbroom, San Lameer en Wild Coast.
Margate gholfbaan is ook in die dorp.

Die kompleks is loop afstand van verskeie restaurante af, maar Gauteng besoekers let wel dat die winkels hier bietjie vroeër sluit in die aand as in Gauteng.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.0
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Heinrich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Corner of Duke Road and Aloe Avenue, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sie-Esta no 5 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 800
10 % AF
R 2 800 R 2 520
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 800
10 % AF
R 2 800 R 2 520
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 800
10 % AF
R 2 800 R 2 520
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Corner of Duke Road and Aloe Avenue, Margate, 4275, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37a8f01d9a0b5e634cc4a54b5e3e1a2e8403b1b223e51bf80603c54104b170d663f9b79e28c372bba3ce71bccdf5ce4175f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 800 nouVanaf R2 520 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Corner of Duke Road and Aloe Avenue Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.857684007811 30.374535494812

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang