+72
Gastehuis in Frankfort

Siesta Guest House

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kiara
B&B.
Ilaria and Sasha
B&B.
Tembe
B&B.
Rex and Nala
B&B.
Huisreëls

Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen besoekers word op die perseel toegelaat nie. Ter wille van sekuriteit word die hek om 19:00 gesluit en teen 6:00 die volgende oggend weer oopgemaak. Stel ons asseblief vooraf in kennis van jou inkloktyd.
Drankies van die kroegie is nie ingesluit by die tarief nie. Rook is streng verbode in die kamers.
Verwarmers in die badkamer moet afgeskakel word as jy nie die badkamer gebruik nie.
Gaste moet nie die elektriese komberse aanlos deur die nag nie.
Ontbyt word tussen 06:30 en 09:00 voorgesit.
Aandete is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar en word teen 19:00 voorgesit.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 525
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 525
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 525
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Farm Merrydale, R 26 Reitz Road, Frankfort, 9830, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyZjJmZTM1LTYyNjQtNDRjNC1hODIyLWU3MWQyZTI0MDJmMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 525 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 Farm Merrydale R 26 Reitz Road 9830 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.359594 28.490797

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang