6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Gardner Circle, South End, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Harbour Views is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Gqeberha (Port Elizabeth), met asemrowende uitsigte oor die hawe en oseaan. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende.
Die eenheid bied slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel die tweede badkamer, wat 'n stort insluit.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die aangrensende leefarea het 'n gemaklike bank en 'n TV. Gratis WiFi word voorsien.
Gaste het toegang tot draagbare braaigeriewe, 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkering binne die kompleks.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Daniela Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Gardner Circle, South End, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Harbour Views het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Gardner Circle, South End, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang