Siesta Sands
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gardner-sirkel, South End, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Siesta Sands is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Gqeberha (Port Elizabeth) en bied asemrowende uitsigte oor die Gqeberha-hawe en die see. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende.
Dié eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel die tweede badkamer met 'n bad.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea langsaan het 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot draagbare braaigeriewe, 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek binne die kompleks.
Slaapplek
’n Bespreking by Siesta Sands sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Gardner-sirkel, South End, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Gqeberha (Port Elizabeth) SSB Richmond Hill Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gardner-sirkel, South End, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom