4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 83 Strydom Street, Birchleigh North, Kempton Park, 1618, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Easy Stay Lodge is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Kemptonpark en bied gerieflike verblyf aan 'n gesin of 4 volwassenes.
Dié ruim woonstel het lugversorging, bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis lei na 'n sitarea en is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n eiland met stoele toegerus. Dit lei na 'n klein eetarea wat verder na 'n sitarea met sitplek en 'n TV met stroomdienste lei. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die sitarea se skuifdeure lei na 'n stoep met buitesitplek, 'n welige tuin en 'n ingeboude braai en het 'n uitsig oor die swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Modderfontein Gholfklub is 13 km vanaf die woonstel en Saps Mechanical School Golf Club is 20 km vanaf die verblyf. O.R. Tambo Internasionale Lughawe is 15 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lady Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 83 Strydom Street, Birchleigh North, Kempton Park, 1618, Gauteng
- Gaste dink Easy Stay Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
83 Strydom Street, Birchleigh North, Kempton Park, 1618, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang