Signature Glamping Villa @ Yamu Lifestyle Resort

Oord
Signature Glamping Villa
Vanaf
Vanaf R 8 590
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Permatent
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Signature Glamping Villa bied skouspelagtige uitsigte oor die dam vanuit 'n luukse tent-omgewing. Die Meertent, naby die water geleë, beskik oor 'n super-koninggrootte bed en 'n volledige badkamer met 'n bad en stort, asook 'n knus sitarea en kaggel, wat 'n perfekte toevlugsoord skep om te ontspan en af te skakel. Die tent het sy eie kombuisie met 'n yskas, gasstoof en koffiemasjien.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Prys sluit in

Rates are based on a room-only basis.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 8 590
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Kaapse Road, Dam Side, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe341f7e6cb6a0027c1c24680d1035bed6fe52c487b2ce812aabed40934a2a6afded354eb70a86ed2f0424a3ee48678dd50bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 590 per nag (plek vir 2) Ou Kaapse Road Dam Side 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.210021074777 18.904518932104
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang