- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 31 Francis Road, Patlynn (Rispark), Johannesburg South, 2053, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Silken Trap Guest House is in Johannesburg-Suid geleë en beskik oor 3 unieke kamers met en suite-badkamers.
Elke kamer het geriewe soos tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, 'n platskerm-TV met Netflix, 'n yskassie, breekware, eetgerei en 'n mikrogolfoond. Die gastehuis word deur sonkrag aangedryf om ononderbroke kragtoevoer tydens beurtkrag te verseker. Gratis WiFi is beskikbaar.
Kamer 1 - Die Koningkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n Victoriaanse bad en 'n stort. Kamer 3 - Die Koninginkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Kamer 2 - Die Dubbelkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe by die swembadarea. Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.
'n Winkelsentrum is net 3 kilometer ver en bied uitstekende restaurante en winkels. Verder is die verblyf stapaftsand vanaf 'n oefenbof en die Rietvlei Dieretuinplaas is sowat 5 kilometer ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Mandy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 31 Francis Road, Patlynn (Rispark), Johannesburg South, 2053, Gauteng
- Gaste dink Silken Trap Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
31 Francis Road, Patlynn (Rispark), Johannesburg South, 2053, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang