Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silversands

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 27

Resensies 370

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Silversands
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Shona D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shona D
Gesin met tieners

Relaxing and comfortable.

Well equipped accommodation in a quiet spot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magriet K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magriet K
Gesin met klein kinders

Was baie aangenaam.

Die oond en oondbak was egter baie vuil en kon ek dit nie gebruik nie. In die kombuis was ook 'n 5 liter bottel vol een of ander skoonmaakmiddel of iets. Een van my kleinkinders het amper van dit gedrink. Ek sal voorstel dat dit liefs iewers anders bêre word. Verder het ons baie lekker gebly en sal beslis weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Silversands se terugvoer

Hi Magriet

Baie dankie vir jou terugvoering - dit is baie belangrik vir ons om kennis te dra hiervan en daarop te verbeter. Dit wil voorkom of jul nie bewus was van die waterpype wat beskadig was in die omgewing nie daarom het ons ekstra water geplaas in die woning in die omliggende omgewing - net vir ingeval. Ons antwoord baie gou op enige navrae / klagtes van ons gaste en sou graag wou voorkom dat jul "ongerus" was oor die kan water (bedoeling daarvan). Wat betref die oond - dis baie jammer en sou ons onmiddelik iemand gestuur het - was moontlik oorgesien en sou ons dit graag wou regstel indien ons daarvan bewus gemaak was. Baie dankie vir jul besoek en hoop ons jul weer te ontvang en verseker te verbeter op hul huidige verblyf. Be in Bettys Bay

Silversands
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gulley-weg 2025, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0215c5a9fc044976333b1d522d990f4ade54ae9c49e60533904f1d39b3f4f5cb87f3aa33ab1b51e5ac369f628ee1d09e7264?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 2025 Gulley Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3665029 18.8687002
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem