Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Simbalina 7

Selfsorg
Winteraanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 9 Jul 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 46, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 427 R2 184 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Simbalina 7 is in Clarkebaai geleë wat 'n gewilde swemstrand met haainette en lewensredders is. Die kompleks is veilig en het elektriese hekke en bied direkte toegang tot die strand. Dit is stapafstand vanaf winkels, kroeë en restaurante.

Dié selfsorg-duplekswoonstel bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers waarvan 3 met see-uitsigte spog. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koninggrootte-bed, 'n slim-TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is ook bo en het 'n koningingrootte-bed. Gaste in hierdie slaapkamers gebruik die gastebadkamer wat ook op die boonste verdieping is en 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet het. Die derde en vierde slaapkamers is op die onderste verdieping en onderskeidelik 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens het. Die gaste in hierdie 2 kamers deel die derde badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe, eiland met stoele, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8 wat verder na 'n sitarea lei. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Let dat 'n kluis nie beskikbaar is nie.

Die sitarea lei na 'n stoep met 'n klein tuin. Daar is ook 'n Weber-braai en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by Simbalina 7 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Simbalina 7
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 69

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Compensation Beach-weg 46, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Simbalina 7 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 427
R2 427 R2 184
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 427
R2 427 R2 184
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 46, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA749c1250a1829b36c7b3f9e803ae173ac0633e47125d8529eebb62c0e1c3510e1505012303a7420461af3417a7db715227aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 427 nouVanaf R2 184 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 46 Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.541820780225 31.216972768307
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem