Simon Bekker Selfsorg
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 72 Simon Bekker Avenue, Rangeview Ext. 4, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Simon Bekker Selfsorg is 'n lieflike selfsorg-vakansiekothuis met 'n aparte ingang op die eienaar se eiendom, geleë in die hartjie van Rangeview, Krugersdorp. Dit kan 'n ideale opsie wees vir 'n groep vriende, aangesien die eiendom 'n sprankelende swembad het vir daardie warm somersdae.
Hierdie kothuis kan gemaklik 6 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al 3 slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed; slegs die hoofslaapkamer het egter 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Hoekbad is beskikbaar in die tweede badkamer.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook vir gaste se gerief is 'n wasmasjien beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n ruim swembadarea met braaigeriewe, wat die ideale plek is vir 'n skemerkelkie terwyl die vuur brand. Gaste het veilige parkering op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 72 Simon Bekker Avenue, Rangeview Ext. 4, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Gaste dink Simon Bekker Selfsorg het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 72 Simon Bekker Avenue, Rangeview Ext. 4, Krugersdorp, 1739, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang