+23
Selfsorg in Klein-Karoo

Sipreslaan Selfsorg Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gerhard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

'n Stukkie paradys tussen die berge en rus vir die siel. Dit was so lekker, rustig en mooi op die plaas. Ons het alles gehad wat nodig was en meer. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Pragtige ruim goed toegeruste wooneenheid met puik diens van eienaars! Uitsig op Towerkop en groen wingerde ten spyte van die erge droogte en hitte was gewis verkwikkend vir die siel en gees. Die swembad was 'n welkome lafenis. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar, byderhand en niks het kortgekom nie. 'n Groot bonus was die heerlike komplimentêre druiwe asook tuisgebakte beskuit en ruim voorsiening van brand- en braaihout. Baie dankie, ons het heerlik gekuier en gerus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sollie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie goeie ervaring en sal weer daar oorslaap. Ongelooflike natuur en pragtige plaas. Die verblyf was uitstekend en toegerus met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Venitta A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Beautiful views, comfortable and well equipped. Sipreslaan is a peaceful place with beautiful views. The cottage is well equipped and comfortable. We enjoyed our stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda S
Lang verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2026

Lekker gerus. Pragtige plek. Goed toegerus. Baie lekker gebly. Pragtige ligging!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

John P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Kos vir die siel. Heerlik gebly, rustige omgewing op die plaas. Vriendelike bestuur met die lekkerste warm bad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Amazing. Beautiful spacious house with outdoor braai and swimming pool. Excellently equipped and tastefully decorated with everything one needs for a relaxing time. We enjoyed the hiking trails very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

One of the best I have ever stayed at. Superb. Thanks. If it were possible to award 6 stars, I would have given that rating. We were warmly welcomed on arrival. It is a delightful place, quiet, clean and has all that one needs for a great stay. The supply of wood and braai equipment, a hot tub and even electric blankets on the beds all made our stay memorable. We can't wait to return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daryl L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Stunning cottage, lovely views and friendly hosts. 10/10. Wow. What a wonderful place with lovely hosts. I could move in and stay forever. Just beautiful with little touches like chocolates on the beds when you arrived and home-baked rusks for the stay. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belita H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Pragtige uitsig op Towerkop. Heerlik gebly - die eenheid het alles wat mens mag nodig hê. Die verwarmer in die leefarea was baie welkom met die koue winterweer wat ons gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Liza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Farm Sipreslaan, Off the R323, Ladismith, 6655, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNjMDkxMmYwLWI0YjMtNGM5ZS1iMTk1LWQxZDkyMzM3ZTJiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 66 5 1 5 Farm Sipreslaan Off the R323 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.490372492929 21.175927519798
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang