+65

Sir David Baird 22

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 22 Sir David Baird Drive, Bloubergstrand, 5200, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 500 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Sir David Baird 22 is 'n elegante vakansievilla met moderne afwerkings in die hartjie van die gewilde kusdorp Bloubergstrand. Dit spog met 'n pragtige uitsig op Tafelberg en oor Robbeneiland en die see. Die villa het 'n binnenshuise swembad, so dis ideaal vir 'n ontspannende vakansie saam met familie of vriende.

Die tripelverdiepingvilla bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers en 'n gastetoilet. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n instapkas en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n spabad. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die vierde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die vyfde slaapkamer het 2 koningingrootte-beddens. Gaste in die kamers deel die vierde badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die villa het ruim leefareas met 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek en 'n TV-kamer. Daar is nog 'n TV-kamer en biblioteekhoekie op hierdie verdieping. Die boonste verdieping van die villa het 'n formele sitkamer met 'n TV- en eetarea en 'n toegeruste kombuis. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die swembadarea het 'n tafel, stoele en 'n gasbraai wat na buite geskuif kan word deur die stapeldeure. Daar is ook 'n pizza-oond buite. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter 'n geslote hek.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 5 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Spa-bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort-oor-bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

4

2 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
3.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Pauline Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 22 Sir David Baird Drive, Bloubergstrand, 5200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sir David Baird 22 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 7 500
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 7 500
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 22 Sir David Baird Drive, Bloubergstrand, 5200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fb1b25d80abe0ca1739f23c3cbe6fd4ebdc2623f84fd33de5437361ab81e43b828fe192584770420efd8bd5523021269bf4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag (plek vir 12) 3 5 1 5 22 Sir David Baird Drive Bloubergstrand 5200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -33.800833615058 18.461342654037

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang