Siësta Gastehuis
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 58 Boshoff Street, Nylstroom, Modimolle, 0510, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Siësta Gastehuis is 'n pragtige woonstel in die hartjie van Nylstroom, ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers of 'n paartjie se wegbreek.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. 'n Oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskassie, lugbraaier, eetgerei, breekware en 'n ketel met gratis tee en koffie. Die ruim sitkamer is gemaklik gemeubileer en gevul met oorgenoeg natuurlike lig.
Die eiendom is sentraal geleë naby plaaslike winkels en restaurante. Gaste kan ook die buitebraai en eetarea, tuin, gratis WiFi vir vermaak en parkering op die perseel geniet. Braaihout, braaipakke, broodrolletjies en 'n skoonmaakdiens kan teen 'n bykomende koste gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 58 Boshoff Street, Nylstroom, Modimolle, 0510, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
58 Boshoff Street, Nylstroom, Modimolle, 0510, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang