Sitawi
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Rook is verbode.
Troeteldiere word nie in die vakansiehuis toegelaat nie, behalwe met vooraf reëling vir gidshonde vir gesiggestremde gaste.
Items mag nie uit die huis verwyder word nie. Handdoeke wat voorsien word, mag nie op die strand gebruik word nie — gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die sleutel- en breekskadedeposito word gewoonlik binne 10 werksdae na vertrek terugbetaal.
Die volgende word nie by die eiendom toegelaat nie:
Enige kommersiële aktiwiteit, spanbou-geleenthede, partytjies of disko's
21ste verjaardagpartytjies
Matriekbyeenkomste (selfs na finale eksamens)
Vrygeselpartytjies
Gaste onder die ouderdom van 21 sonder toesig van 'n volwassene
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Kabeljou Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang