+31

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Huisreëls

Tariewe geld vir selfsorgverblyf.
Gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring.
Let wel, die eienaars woon op die eerste verdieping op die perseel.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Daar is 'n DStv-koppelpunt beskikbaar, en gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder saam te bring.
Daar is draagbare ligte wat gaste tydes beurtkrag kan gebruik. Let ook asb. dat dit 'n gasstoof is, maar 'n elektriese oond en geiser.
Maak asb. voorsiening vir kontant om uitstaande bedrae by instansie te vereffen.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Slegs gaste waarvoor daar bespreek is mag die eenheid beset.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense
Bespreek

10 De Jager Street, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAL490W9xYHv7KprQMW74WBsIF1zXa7ecgzSUSPzzEo2oFpHsHLd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense 23 5 1 5 10 De Jager Street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.368732916319 21.421349317791
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang