Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skiathos 10

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 33, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 918 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Skiathos 10 is in die Skiathos-kompleks wat net 'n kort entjie se stap van die strand en getypoel af is.

Dié woonstel op die eerste verdieping bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en bied toegang tot 'n balkon met 'n see-uitsig, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed elk, terwyl die vierde slaapkamer 'n kinderkamer met 2 slaapbanke is. Gaste deel die badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket en Netflix. WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het ook toegang tot 'n gasbraai en 'n gemeenskaplike swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by Skiathos 10 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 1
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 69

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Ocean-rylaan 33, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 918
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 918
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 33, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa45f85c05eb9d1651b25363af9badbd56d56e8e5c14c615eaa3e7c5d7c80799511c0cd265c3517551e247f8ad4150d5e27d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 918 per nag (plek vir 8) 33 Ocean Drive Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.511584215131 31.2318484116
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem