Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Saldanha

Skipskop Accommodation

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls

R200 sal gehef word vir verlore sleutels, en R500 per afstandbeheerder wat verlore gaan. Hou asseblief u kamer te alle tye gesluit indien niemand in die kamer is nie. Inwoners word versoek om so op te tree dat dit nie 'n steurnis sal veroorsaak of aanstootlik vir hul bure sal wees nie. Geen versteuring van die rus sal geduld word nie, insluitend geskreeu op of buite die perseel. U sal gevra word om te vertrek indien klagtes van ander gaste of bure ontvang word. Die koste van enige skade sal by u rekening gevoeg word om betaal te word. Ons sal nie verantwoordelik gehou word vir enige verlies, skade of diefstal van persoonlike items nie. Gooi asseblief u sigaretstompies in die voorsiene asblikke buite weg. Geen besoekers word toegelaat sonder die toestemming van die bestuur nie. Besoekers word nie toegelaat om oor te slaap nie. Kamers is slegs ingerig vir verhit-en-eet selfsorg. Stowe word nie voorsien nie. Behalwe vir Eenheid 1, Kamer 4 en Kamer 5, wat toegerus is met 'n klein tweeplaatstofie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 13 900
per nag (plek vir 20)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 13 900
per nag (plek vir 20)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 13 900
per nag (plek vir 20)
Bespreek

31 3rd Avenue, Saldanha, 7395, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAP0kg2tLHA1qozBelvFs6BOwtqJ9qWBfmxZoXXmqVWP0hEfPoqd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R13 900 per nag (plek vir 20) 8 5 1 5 31 3rd Avenue Saldanha 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.001947740095 17.946852662644
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang