2 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 President Swart Crescent, Bethulie, 9992, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Skoene Uit @ Hillside bied gerieflike oornagverblyf op dieselfde perseel as Hillside Guesthouse, maar is privaat en apart van die hoof-eenheid. Skoene Uit @Hillside is 'n selfsorgeenheid en daar is gratis parkeerplek onder 'n skadunet-afdak.
Dié ateljee-eenheid is geskik vir 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n gasstoof toegerus.
Verder is daar 'n TV met Openview-kanale en HDMI-opsies vir Netflix en Disney+. Gaste moet hul eie intekenbesonderhede gebruik. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is alternatiewe krag beskikbaar tydens beurtkrag wat die WiFi en sekuriteitskameras aandryf. Sonkragligte is aangebring om die erf te verlig.
Buite is daar 'n stoep met sitplek en braaigeriewe. Dié eenheid is die ideale oornagstop vir gaste op pad na hul bestemming of gaste wat 'n paar dae se besoek aan die besonderse dorp wil aflê.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Lente Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 27
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 6 President Swart Crescent, Bethulie, 9992, Vrystaat
- Gaste dink Skoene Uit @Hillside het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 President Swart Crescent, Bethulie, 9992, Vrystaat
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang