Sky Blue
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mahogany-rylaan 46, Beverly Hills Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sky Blue is 'n selfsorgwoonstel op 'n veilige landgoed in die hartjie van Ballito en bied maklike toegang tot strande, restaurante en winkelsentrums.
Die eenslaapkamerwoonstel het 'n gedeeltelike see-uitsig en is ideaal vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 2 ekstra matrasse vir kinders.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolfoond toegerus. Die ruim leefarea het 'n gemaklike rusbank, 'n etenstafel met sitplek vir 2 en 'n TV, en dit lei na 'n balkon met 'n lieflike uitsig.
Die landgoed spog met 'n verskeidenheid geriewe, insluitend 'n groot swembad, braai-area en tennisbane. Gaste kan ook die klein gimnasium, swembadkamer en tafeltennistafel gebruik.
Slaapplek
’n Bespreking by Sky Blue sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jeremy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Mahogany-rylaan 46, Beverly Hills Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sky Blue het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mahogany-rylaan 46, Beverly Hills Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom