6 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 66 Northwood Road, Kenton on Sea, 6191, Oos-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Sky Blue Guest House is 'n lieflike selfsorghuis in die pragtige kusdorpie Kenton-on-Sea. Kenton-on-Sea het pragtige strande, voetslaanroetes, bergfietsroetes, 2 riviere en asemrowende riviermondings om te verken.
Die gastehuis bied verblyf in 8 en suite-gastekamers aan. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n rusbank, 'n TV en 'n uitstekende uitsig. Die kamers is ontwerp om elke gas privaatheid te gee, maar ook die geleentheid om ander reisigers en avonturiers te ontmoet.
Gaste maak gebruik van 'n gemeenskaplike kombuis, eetarea en leefarea. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het oorgenoeg ruimte vir alle gaste. Daar is trappe vanaf die parkeerplek na die huis en ook in die gastehuis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Shona Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 66 Northwood Road, Kenton on Sea, 6191, Oos-Kaap
- Gaste dink Sky Blue Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
66 Northwood Road, Kenton on Sea, 6191, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang