+55

Sky Island Resort

Oord
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofpad, Sky Island Oord, Ponta Malongane, Maputo Province
  • Vanaf R3 495 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sky Island Resort is die wêreld se eerste valskermsweefoord en is geleë in Ponta Malongane, ongeveer 20 km van die Kosibaai-grens af, en bied rustige en unieke akkommodasie. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek na hierdie kusdorp waar hulle al die omliggende geriewe kan verken en geniet.

Gaste kan kies tussen die selfsorg-Meadow Chalets, Food Forest Safari Tents, Super Deluxe Camps en Sea View Tents. Al die eenhede beskik oor 'n privaat ingang, gemaklike beddens, kwaliteit linne en badhanddoeke, 'n yskas, 'n waaier, tee- en koffiemaakgeriewe, braaigeriewe, kamerdiens en ontbyt.

Die lodge spog met 'n restaurant en kroeg, 'n 24-uur-ontvangs, gratis WiFi in gemeenskaplike ruimtes en 'n lanseerplek vir diegene wat belangstel in die valskermsweefervaring. Parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike winkels en restaurante is naby, sowel as maklike toegang tot die strand. Ponta do Ouro is ongeveer 5.4 km weg. In die omgewing kan gaste aktiwiteite soos swem, skubaduik, diepseevisvang, snorkel, swem met dolfyne, natuurwandelings en voëlkyk geniet. Neem asseblief kennis dat gaste 'n 4x4-voertuig benodig om toegang tot die eiendom te verkry as gevolg van die sanderige paaie.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Lughawe-vervoer op versoek

Ligging

  • Hoofpad, Sky Island Oord, Ponta Malongane, Maputo Province
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 495
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 495
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 495
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofpad, Sky Island Oord, Ponta Malongane, Maputo Province
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA589ae3248f49026bcb914ede6c555e69d4980efaad20c174ffc25297629408cea138b3412c5ada13c55180915392464ef8e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 495 per nag, vir 2 mense Hoofpad Sky Island Oord Maputo Province 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -26.798773 32.885098

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang