Skyline Retreat
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R670.00 per bespreking
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Voordat u aankom, sal u gevra word om gasverifikasie deur die derdeparty-verskaffer Truvi te voltooi. Dit word gedoen om te verseker dat ons op hoogte bly van korttermynhuurregulasies, asook om beide ons gaste en ons eiendomme ekstra beskerming te bied. U sal ook die keuse kry tussen 'n sekuriteitsdeposito of 'n nie-terugbetaalbare skadevergoeding ('n klein fooi word vereis). Truvi sal u per e-pos en/of SMS kontak om die verifikasie te voltooi. Doen dit asseblief voor u by die eiendom aankom om 'n vinnige en maklike inklokproses moontlik te maak.
'n Bababedjie of vloermatras kan op versoek gereël word indien nodig vir 'n klein kind.
Maximum van 2 gaste word toegelaat.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Stiltye: 23:00 – 07:00.
Geen partytjies of geleenthede word toegelaat nie.
Rook is verbode.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Adderley Street, Cartwrights Corner, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang