+50
Selfsorg in Breederiviervallei

Sleepy Oaks Farm Cottages

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Henry V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Lekker gebly. Baie lekker gebly, veilige plek en mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie lekker rustig en cozy, net iets besonders vir my en my vroulief gewees, lekker. Baie lekker rustig en cozy, net iets besonders vir my en my vroulief gewees, lekker buite bad onder die sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conroy T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Dit was 'n wonderlike plek om by te wees om lekker te kan ontspan. Die plekkie is baie nice, die omgewing waar dit is, is baie stil, die perfekte plek vir jou om te ontspan en die shower is maar net 'n bietjie gevaarlik omdat dit baie glad is. Verder is daar geen probleem met die plek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Heerlik! Ons het baie lekker gebly en gekuier. Die plek was mooi en skoon en het alles ingehad wat 'n mens kon nodig kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Brilliant stay! Cutest cottage ever! Wow, wow, wow! What a lovely little cottage, with everything you need. Well set up and laid out and very neat and modern. The outdoor bathtub, what a brilliant idea! We enjoyed our stay and will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Cosy, cute place in a lovely location. Absolutely loved our stay here! The place was perfect. So cosy and it had everything we needed. It was a lovely place to unwind for the weekend and I highly recommend it. The lack of WiFi was actually perfect for us as it meant we could really relax. I would just say it would be nice to leave some cooking oil for guests as well as it's not something people usually travel with.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Perfekte wegbreek. Baie goed ingerig en goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Gemaklik, eenvoudig en net wat jy nodig het. Pragtige huisie, mooi uitsig en gerieflik. Sal weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadiah And Alphonso D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Vrede. "Verkwik met appels.". Dit was pragtig en so rustig. Die gasvrou is oulik en aangenaam. Die buitebad was 'n bederf! (Veral op 'n warm dag) Huisie is baie goed ingerig en toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sasha S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

We had an absolutely lovely stay and couldn’t have been more satisfied. Everything. Energized and happy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Handre Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Koppies Road, Sleepy Oaks Farm, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c930e4edea7885b53a73e995bbd430cbdf73c4a86ca136325408f5b89e919808d9e931121c3a27352b36b17bf3745d5d2d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 Koppies Road Sleepy Oaks Farm 6848 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.920271054707 19.360289275647
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang